GBPCHF 12H L Won
2 posters
Page 1 of 1
johan005- Posts : 178
Join date : 2016-08-08
Re: GBPCHF 12H L Won
Kan jy vir my stap vir stap verduidelik wat jy hier sien. hoekom jy se dit in continuation vir long
Re: GBPCHF 12H L Won
Ek het na die groen kers gekyk en op n stadium was hy sterk opad boontoe maar net voor ek order oopmaak toe val hy. en ek dink dit moes eerder reversal gewees het in plaas van continueJaco wrote:Kan jy vir my stap vir stap verduidelik wat jy hier sien. hoekom jy se dit in continuation vir long
johan005- Posts : 178
Join date : 2016-08-08
Re: GBPCHF 12H L Won
Ek het hom geskuif. Dis n Olimpiese maraton Trade
johan005- Posts : 178
Join date : 2016-08-08
Re: GBPCHF 12H L Won
Ek het dit nir gesave nie maar Exit was op 1.2691
johan005- Posts : 178
Join date : 2016-08-08
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum
|
|