USDCHF 8H S LOST
2 posters
Page 1 of 1
Re: USDCHF 8H S LOST
Ons het maandag Middag oor die een gepraat toe vra ek as jy in is, toe noem jy dat jy hom gemis het. Mens moet nie as die bus vir jou weg ry, hom try inhaal en vang nie, dis dan wat gebeur.
Sien my trade
https://currencyonly.forumotion.com/t60-usdchf-6h-short-b-e
Sien my trade
https://currencyonly.forumotion.com/t60-usdchf-6h-short-b-e
Re: USDCHF 8H S LOST
Ek like dit baie dat jy die tipe foute maak, die rede is EXPERIENCE wat jy optel. you dont lose, you learn, is wat vir my gese was. Dis hoekom Demo gedoen word tot jy reg is
Goeie werk.
Sien hoe belangrik die reels is, dis daar om ONS te beskerm.
Goeie werk.
Sien hoe belangrik die reels is, dis daar om ONS te beskerm.
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum
|
|