USDCHF 8H L Lost
2 posters
Page 1 of 1
Re: USDCHF 8H L Lost
Jy hou aan dieselfde fout maak, onthou as prys "range" dan los ons hom...
Op jou eerste pic is daar pyl onder die groot indecision candle, daai se vir jou dat prys onlangs daar was en weer maklik soontoe kan beweeg.
Jy kan baie minder trades verloor as jy die reel onthou van ons trade nie op pryse wat range nie.
Soos jy se, "da vang slim sy baas".
Liewer al die foute NOU uitsort as later neh haha

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum
|
|